![]() |
|
|
|
My maandelikse Afrikaanse nuusbrief, die Peterjasie Patriot, se 100ste uitgawe het onlangs verskyn. Ek probeer elke uitgawe so interessant moontlik maak, ek het joernaliste wat gereeld vir my artikels stuur om te plaas, ek is altyd op soek na Tradisionele Suid Afrikaanse resepte, ek plaas ook ou Boererate en daar is altyd 'n grappie ook.
Die nuusbriewe is
op of voor die 15de van elke maand op die
argiewe bladsy
beskikbaar en kan daar gelees word. So maak maar 'n nota om gereeld daar te
gaan loer. |
||
|
Jy kan ook
hieronder inteken en herinner word wanneer die |
||
|
Bravenet sal vir jou 'n epos stuur met 'n skakel om te bevestig, die skakel werk partymaal nie, stuur dit net aan my en ek sal bevestig vir jou ( peterjasie@gmail.com ) |
||
|
|
||
|
|
||