|
||
geïnspireer deur Hilda van
7de Laan |
||
Meeste van ons maak daagliks toebroodjies, of dit nou vir jouself, jou wederhelf of vir die kinders is. Na 'n maand of selfs 'n jaar is jou idees nou op, jy het alles probeer en die toebroodjie kom half geëet terug. Moet nou net nie opgee en liewers vir die kinders geld gee om by die snoepie te gaan kos koop nie. Dis hoekom hierdie boek jou hopelik gaan bystaan. Dalk is hier toebroodjies wat jy nog nie probeer het nie. Sterkte! Baie
dankie aan die intekenaars op my nuusbrief en ook die intekenare op Danie se
EgAfrikaans nuusbrief vir julle bydraes! Ek neem aan dat al die bydraes
behoort aan die mense wat dit bygedra het en plaas dit onder daardie
voorwaarde. |
||