Eksterne Skakels

Teken in op die nuusbrief - klik hier -  Gaan na die Resepte

Interne Skakels

 

 Weg tydskrif

Bloedrivier

Wikkel

Oorvloed

Jou wêreld

Eg Afrikaans

Die Knoop

Ons Dorp

st se pitkos

Woes

Skoor Kook Oor

Redenaars

Kosmos 94.1

SA Vryskutskrywer

Afriforum

PRAAG

Rieme

EOFSA

ATKV

Vlooi

Wurm Forum

Kinder Storieklub

Aardkind

Na amper twee jaar het my Afrikaanse webwerf nou sy eie plekkie op die Net. Die idee is om net Afrikaanse inhoud hier te plaas, van lekkerlees artikels deur Minette en andere, sommer 'n hele klomp Tradisionele Afrikaanse resepte,'n klomp van my fotos, grappe, my nuusbrief, en dis net die begin! Kyk gerus na my Kampkos resepte en Wille Samie resepte, jou toebroodjies sal nooit weer dieselfde proe nie!

Ek stuur ook 'n maandelikse nuusbrief uit vol interessanthede, kyk hier na die laaste paar briewe asook na die argiewe.

Sopas Boererate bygelas, gaan kyk gerus. Mirna is 'n opvoedkundige sielkundige, lees haar Brokkies

Gaan kyk na my Pasella bladsy en laai gratis resepteboeke af.. Ook gratis resepte met elke nuusbrief, teken hier in.

Vir die nuutste toevoegings tot Peterjasie, klik hierAnna se Kombuis het 'n hele klomp nuwe resepteboeke.

Vind iets vinnig op my webwerf, tik 'n woord, bv. poeding in die soekblokkie regs bo.

Ek het ook resepte eBoeke asook CD's met resepte en boererate tesame met boeremusiek. Ideaal as geskenke, Die Rate en Plate CD bevat om en by 2000 Boererate asook stokou Boeremusiek saam op een CD! 'n Ware versamelstuk en 'n eerste in Afrikaans! My splinternuwe Afrikaanse resepte eBoek CD wat onder andere 60 resepteboeke bevat is ook nou beskikbaar.

Beplan jy 'n kermis? Ek het 'n hele lys vol idees, gaan kyk gerus! Moet jy 'n potjiekompetisie beoordeel?
Hier is die reëls!

Afrikaanse kinderstories op CD? Sluit aan by die Klub

Begin by Wat's Nuut om al die nuutste veranderinge op die webwerf te sien.

Stel jy dalk belang in erdwurms as bron van inkomste? Klik dan hier! Lees ook die Wurm Forum!

 

 

Lees

Eet

Kyk

Lag

Ry

Speel

Pasella

Oordenking

Boererate

Brokkies van Mirna

Anna se Kombuis

Erdwurmboerdery

eBoeke en CD's

Tuiswerk

Kermisidees

Potjiekompetisiereëls

Nuusbrief

Wat's nuut

Teken Besoekersboek

Kontak my

SA Topsites ::

 

 
Site Meter

Die Peterjasie gelukbringer