Ek staan op vir Afrikaans! |
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Wees gegroet! Welkom aan alle nuwe intekenare! Hierdie keer het ek twee aflaaibare resepte eBoeke, een met Tertresepte en die ander het Kleinkoekieresepte, net in tyd vir die Feesegety. Hierdie sal die laaste Patriot vir 2009 wees. Desember gaan nogal besig wees, ons kry besoekers van Engeland en ek gaan hulle bekendstel aan Kruger Park, biltong, pannekoek, boerewors, koeksisters, bobotie en nog 'n hele klomp ander goed. Oor Kersfees gaan ons kamp by Rustenburg kloof (23 tot 28ste), so as nog van julle daar gaan wee, laat my weet seblief Dan wil ek ook net vir al julle intekenare 'n Geseënde Kersfees en Voorspoedige 2010 toewens. En ry tog asseblief versigtig as julle in die vaksnsie op die pad gaan wees. Net om te laat weet dat ek enigiets wat ek in my epos ontvang en wat ek voel hier geplaas kan word, dit plaas ek. As daar dalk kopiereg op is laat weet my, dalk haal ek dit af.
Wil jy dalk GROOT droom? Vat 'n kans op die UK Lotto of een van die ander Europese Loterye. Die een het 'n groter boerpot as die ander! Die minimum boerpot is R45 miljoen, sommer gereeld R75 miljoen en hoër! Dis heeltemal veilig om te speel, onthou, jy kan nie wen as jy nie 'n kaartjie het nie! Klik hier en droom Groot! Die Powerball Lotto is tans $150 miljoen, dis 'n stewige R1,050,000,000!!! En onthou tog om my besoekersboek te teken? Hy was vir 'n hele tydjie aflyn maar is nou weer terug.
Moet nooit vergeet nie........
Een van die hoofdoelstellings van my webwerf en nuusbrief is om Afrikaans te bevorder. Hier is nog 'n besonderse manier, kinderstories op CD. STORIEKLUB lede ontvang 2 nuwe storie cds elke maand! Versamel al 48 CDs oor 2 jaar, of kanselleer jou lidmaatskap wanneer jy wil (minimum lidmaatskap-periode van 3 maande). Laai die intekenvorm af en betaal met gerieflike maandelikse debietorders. As jy dalk sou belangstel, klik net hier.
Regs klik hier om 'n skermbeeld vir jou rekenaar af te laai, dis 'n foto wat ek by Hole in the Wall geneem het.
Alles wat jy wil weet oor Boeremusiek. Hierdie is die webblad van Kalie de Jager en is spesifiek daarop toegespits om die Versameling...Bewaring...en Uitbouing...van Boeremusiek aan te spreek. Klik hier om sy webblad te besoek.
Gysie Meyer
Ekke is ook op Facebook, as jy dalk 'n Facebook profiel het en by myne wil aansluit, klik net hier. Hoe meer siele hoe meer vreugde. My Facebook eposadres is peter@funkymunky.co.za
Mirna is ‘n opvoedkundige sielkundige in Stellenbosch. Sy het onderwys gegee by verskeie skole, o.a. Hoërskool Stellenbosch, Hoër Meisieskool Bloemhof en Jan Krielskool vir leerders met hindernisse tot leer. Sy is ‘n ma, lief vir die kunste, die see en kinders. Jy is welkom om kommentaar en vrae te stuur na mirnafvanwyk@gmail.com
Kindermishandeling is tans weer baie in die kollig: seksuele, fisiese en
emosionele mishandeling. Maar daar is een soort mishandeling wat oral in
die land plaasvind (selfs in jou huis) wat ek nog niemand oor hoor praat
het nie-“materiële mishandeling” of ook bekend as ”die-gee-van-stuff”.
Hier is paar "anderste"
Boererate met tong-in-die-kies kommentaar van my kant af:
Zalome, wat nou in Amerika woon, bevorder ook Afrikaans op die net, klik hier om vir haar 'n epos te stuur, vra dan sommer ook besonderhede oor haar briewe wat sy uitstuur. Kom ons ondersteun haar ook! Dit kan net goed wees vir Afrikaans. Hoe meer mense 'n passie het vir Afrikaans en dit op die internet wil bevorder hoe beter vir ons mooi taal.
Elke eerste keer registreerder kwalifiseer vir 'n gratis kaartjie in een van die groot oorsese Lotto trekkings, as jy dus nog NIE voorheen geregstreer het nie, gaan as volg te werk: Om te begin,
gaan na: Nou moet jy
eers registreer, klik Register/Registreer
Afrikaans is so 'n mooi taal om in te dig! Vryheidslied
Gaan kyk na my nuwe fotografie webwerf
Hierdie brief is maar net 'n klein deel van die Peterjasie internet ondervinding. Klik gerus hier en gaan besoek my webwerf, daar is regtig iets van alles, en alles in Afrikaans.
Ek beskou Anna Eksteen as die koningin van Resepte eBoeke in Afrikaans. Sy het nou al 'n hele versameling van resepte eBoeke wat enige kossoort dek, en dit in Afrikaans! eResepteboeke is goedkoop en geen posgeld is betaalbaar nie, die boeke word per epos gestuur en is in 'n japtrap by jou. Klik gerus hier en kyk na die lys van nuwe resepteboeke en bestel gerus een, of sommer 'n paar! Of bel sommer direk vir Anna - 0822946799
Hier is iets wat werk, jy word nie oornag ryk nie, maar oor 'n tydjie sal dit vir jou ekstra inkomste inbring, al wat dit jou gaan kos is 'n geringe maandelikse fooi. Dis nie 'n foefie nie, ek het ingeteken en ek kry elke maand 'n krediet in my rekening, so dit kos my niks. Klik hier vir meer besonderhede
Rol af na die Resepteafdeling hieronder.
Gaan kyk gerus na die webwerf
hieronder om te sien watse wonderlike werk hierdie groep doen.
Lees asseblief die nuutste nuusbrief
Klik hier
Huis: 012 991 3914
Anna Eksteen het 'n baie spesiale resepteboek vir my saamgestel "Peterjasie se Boek" - 150 keurresepte soos net Anna 'n boek kan saamstel. As jy een wil bekom, stuur my net 'n epos en ek gee jou my bankbesonderhede, Slegs R50 per eksemplaar, ek stuur dit dadelik per epos. Maak ook die ideale geskenk.
Vir navrae of inligting kontak Danette gerus by 0829236177 of stuur ’n epos na danna.smith@resbank.co.za
Boeredanskamp vir Graad 6 - 12
Ek kry hierdie in my epos, weet nie wie dit geskryf het nie, maar ek deel dit hier: (klink vir my al te veel na Nataniël)
Vanoggend terwyl ek (minding
my own business-as men normally do) op die snelweg ry, kyk ek oor my
skouer en sien 'n vrou hier langs my ... in 'n splinternuwe Polo, met
haar gesig tot teenaan die tru-spieëltjie gedruk, besig om maskara aan
te sit. Die
vliegtuig het sy topsnelheid bereik, en die kaptein kondig aan: "Welkom
aan boord vlug 293 van Johannesburg na Kaapstad. Die weer op ons pad lyk
goed. Sit gerus terug en geniet die vlug saam . . . O, FLIPPEN....HEL...
As jy dalk nog baie resepte wil hę, gaan kyk in die argiewe, elke nuusbrief bevat resepte en meeste van hulle het ook nog gratis aflaaibare resepte eBoeke. |
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
st se pitkos
Klik hier
om st
se webwerf te besoek Welkom by hierdie week se nuusbrief.
Twaalf eienskappe
om na te streef
Ek het vir 'n lang
tyd 'n Feesbladsy op my webwerf gehad, maar die mense het my nie die nuutste
inligting gestuur nie, nou gee ek maar 'n skakel na Litnet se feesbladsy.
Klik net hier |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Hier so skuins voor die Feesseisoen is dit tyd vir koekies en terte, hier is twee handige resepteboeke. Ek gaan nie die resepte en vir een weergee nie, laai maar self die eBoeke af en geniet die voorbereidings! Regs klik hier om 'n eBoek met Kleinkoekie resepte af te laai
Regs klik hier om 'n eBoek met
Tertresepte af te laai.
Kletskous
Al my nuusbriewe is op hierdie bladsy beskikbaar: http://www.peterjasie.co.za/argiewe.html Elke nuusbrief sal voor of op die 15de van die maand op die Argiewe bladsy te lees wees. Kontak my hier.
Druk jou speld op my besoekerskaart! Ek dink hy is vol op die
oomblik, maar hulle maak darem gereeld spasie vir nuwe inskrywings. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|