|
||
Opgedra aan Janice |
||
'n Rukkie gelede het ek die idee gekry om 'n resepte eBoek saam te stel wat net ou Afrikaanse resepte bevat wat na mense, plekke of gebeurtenisse vernoem is. Ek het my nuusbrief intekenare en besoekers aan my webwerf gevra vir bydraes en ek het nogal 'n hele paar antwoorde gekry, ek plaas hulle hieronder. Van die resepte kom uit stokou resepteboeke, ek het hulle so oorspronklik moontlik gelaat en nie mates gemetriseer nie. Baie dankie aan almal wat bygedra het, as julle van nog resepte weet, stuur hulle asseblief aan my, ek sal dit baie waardeer. peterjasie@netactive.co.za Die resepte is in drie afdelings, die wat vernoem is na mense, plekke en gebeurtenisse. Lekker lees!
Peter |
||